Banner

Pasella op SABC 2 - 9 September om 19:30

Kyk Woensdag die 9de September wat maak ons op Pasella. In die program praat ons oor tienkamp en wat dit alles behels. Die program word om 19:30 uitgesaai op SABC

Item eienskappe en prestasie-struktuur van die veelkamp-items

Die veelkamp-items sluit alle groepe van atletiekitems in - hardloop, spring en gooi, en is daarom die mees omvattende en moeilikste van alle items in atletiek. Die veelkamp vereis

Tegniese Model: Hoë Spoed Hardloop

Die 6 Fokusareas vir Naelloop Meganika - Ligaamposisie fokus (Verwys altyd eerste terug hierna) - Herstel Meganika - Swaai Fase (Recovery Machanics) - Transisie Fase - Grond Voorbereiding (Ground Preperation) (Die tweede belangrikste fase) -

Hoe om beginners te leer gewigstoot.

Die verskil in die tegniek tussen 'n beginner en 'n atleet met baie gewigstoot ondervinding is baie groot. Gevorderde atlete moet in die voorseisoen werk aan aspekte van die

Komponente van die 400m hekkies

Die 400m hekkies kan in vier vlakke opgedeel word:Wegspring tot by die eerste hekkiesBeweging oor die hekkieReguit gedeeltesDraaieHardloop tussen die hekkiesLaaste hekkie tot by die wenpaal Elke fase moet goed

Hoe om squats te doen

Die squat is die beste manier om veilig die onderlyf te ontwikkel en atletiese vermoë te verbeter. As die squat reg gedoen word is dit nie net die veiligste oefening

Pasella op SABC 2 - 9 September om 19:30 Item eienskappe en prestasie-struktuur van die veelkamp-items Tegniese Model: Hoë Spoed Hardloop Hoe om beginners te leer gewigstoot. Komponente van die 400m hekkies Hoe om squats te doen
  • Video
  • Datums
  • Uitslae
  • Hoof Nuus
  • Argief

Datums

Nov 2009WP Combined Events ChampsBellville 19/20 Mar 2010SA Senior Champs  Stellenbosch 8/9/10 Apr 2010SA Junior and u/23 ChampsPretoriaApr 2010SA Student Champs Potch Apr 2010African Champs Kenya 20-25 Jun 201013th IAAF World Junior ChampionshipsKanada3-14 Oct 2010Commonwealth Games Indie                

Lees Verder

Uitslae

News image

Nicola Offner7thCAA Afrika Senior Kampioenskappe 2deUSSA SA Studente Kampioenskappe                                

Lees Verder

Spoeduithou

News image

Spoeduithou in sy eenvoudigste vorm kan beskryf word as die atleet se vermoë om vinniger as 95% te kan hardloop oor 'n langer afstand. Spoeduithouvermoë word soos ...

Lees Verder

Tegniese Model: Hoë Spoed Hardloop

News image

Die 6 Fokusareas vir Naelloop Meganika - Ligaamposisie fokus (Verwys altyd eerste terug hierna) - Herstel Meganika - Swaai Fase (Recovery Machanics) - Transisie Fase - Grond Voorbereiding (Ground Preperation) (Die ...

Lees Verder
  • Spoeduithou

    Spoeduithou in sy eenvoudigste vorm kan beskryf word as die atleet se vermoë om vinniger as 95% te k

  • Tegniese Model: Hoë Spoed Hardloop

    Die 6 Fokusareas vir Naelloop Meganika - Ligaamposisie fokus (Verwys altyd eerste terug hierna) - He

Nuus vanaf Twitter

  • 4 Oct 2011 | 6:54 pm

    atletiek: Hou die webblad dop! Ons gaan binne die volgende paar dae heelwat nuwe materiaal oplaai!

  • 11 Mar 2011 | 10:19 am

    atletiek: Goeie debut vir my in die aankondigersboks by gisteraand se Yellow Pages byeenkoms in Bellville.

  • 6 Jan 2011 | 6:01 pm

    atletiek: 


Foto Argief

  • 0
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
prev
next
News image
News image
News image
News image
News image
News image
News image
News image
News image

Vermindering van die oefenlading

Hoe om intensiteit hoog te hou tydens taper Die oefenlading word merkbaar verlaag gedurende die taper sod...

Lees verder
News image

Sielkundige veranderinge wat verband hou met taper

Sielkundige en motiveringsfaktore speel ‘n baie belangrike rol om optimale prestasie in kompetisies te verseke...

Lees verder

Kontak Ons

 DIE HPA GROEP


e-pos:
admin@atletiek.co.za


adres: 14 hammanstraat, 
            stelenbosch, 7600, suid-afrika

telefoon: 072 444 1416

Hekkies Inligting

  • 0
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
prev
next
News image

Die beginsels van 400m hekkies oefening

Vertaal en aangepas van Iskra, Walaszczyk & Mehlich se Principles of 400m Hurdle Training.Verskeie kundiges klasifiseer die 400m hekkies as ‘n anaerobiese-aerobiese hardloopitem (Ward-Smith 1997, Duffield et al. 2005). Wanneer ...

Lees verder
News image

300m en 400m Hekkies Oefeninge

200m Intervalle oor hekkies vir 300mH    Een van die beste oefeninge vir 300m hekkies atlete is 200m intervalle oor die laaste 200m van die 300m hekkies. Elke repitisie se tyd ...

Lees verder
News image

'n Afrigtingsfilosofie vir Hekkies

Die hekkiesatleet se grootste fisiese bate is spoed. Die sleutel tot sukses is die handhawing van spoed tussen die hekkies, en dit is hier waar ritme 'n kern element raak. ...

Lees verder
News image

Biomeganika van die 100m hekkies

Tegniese oorwegings in ‘n hekkies wedloop  Algemene vloei van hekkies wedlope  Die hekkies wedloop moet altyd gesien word as naelloop item. Versnelling en die instandhouding van spoed is die kern ...

Lees verder
News image

Komponente van die 400m hekkies

Die 400m hekkies kan in vier vlakke opgedeel word:Wegspring tot by die eerste hekkiesBeweging oor die hekkieReguit gedeeltesDraaieHardloop tussen die hekkiesLaaste hekkie tot by die wenpaal Elke fase moet goed ...

Lees verder
News image

Spoed ontwikkeling en die 100m hekkies

Spoedontwikkeling is die belangrikste aspek van die 100m hekkies. Die 100m hekkies en die spoed ontwikkeling daarvoor verskil drasties van spoedontwikkeling vir die 110m hekkies. In die 100m hekkies is ...

Lees verder
News image

Ontwikkeling van spesifieke ritme

'n Hekkie word 45m van die wegspring geplaas en die atleet moet oor die hekkie gaan in 23 of 24 wedlooppasse. 'n Merker moet 6 tot 8 passe voor die hekkie ...

Lees verder
News image

Die periodisasie van hekkies oefeninge

 Die periodisasie van 'n hekkies atleet se seisoen word in ses fases opgedeel en die oefeninge en drills wat die atleet moet doen word na gelang verdeel en afgewissel. Die ...

Lees verder

Gewigstoot Inligting

  • 0
  • 1
prev
next
News image

Basiese Tegniek van Gewigstoot

Die twee tegnieke vir gewigstoot is die gly en die draai metodes. Die gly tegniek is makliker, maar die draai tegniek het meer voordele vir sekere tipe gooiers.Kleiner atlete s...

Lees verder
News image

Hoe om beginners te leer gewigstoot.

Die verskil in die tegniek tussen 'n beginner en 'n atleet met baie gewigstoot ondervinding is baie groot. Gevorderde atlete moet in die voorseisoen werk aan aspekte van die t...

Lees verder

Ander Inligting

News image

Die squat is die beste manier om veilig die onderlyf te ontwikkel en atletiese v...

Lees verder